Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. H

    Verneukpan 10-12 July Will commence this weekend!!!!! Read post 267

    Hi julle almal. Ek het pas by Hermanus aangekom nadat ek Sondag en Maandag eers op die plaas by Granaatboskolk was. Bly ons het almal veilig by die huis gekom. Dit was 'n awesome naweek en 'n baie interessante en uiteenlopende groep! Dankie Stoffel vir die reelings en aan almal vir die...
  2. H

    Verneukpan 10-12 July Will commence this weekend!!!!! Read post 267

    Ek gaan daar wees, beslis :)
  3. H

    Verneukpan 10-12 July Will commence this weekend!!!!! Read post 267

    Hingsding, ek het betaal (J Nel "Hyes"). Behoort oor 'n dag of so in jou rekening te wys. Sien uit daarna!
  4. H

    Verneukpan 10-12 July Will commence this weekend!!!!! Read post 267

    Ek ry uit Hermanus Vrydagoggend. Is die Ceres Wuppertal nie miskien gewaagd as dit gereen het (winter!!)... Tra Tra rivier kan moontlik 'n groot probleem skep as dit sterk loop??
  5. H

    Verneukpan 10-12 July Will commence this weekend!!!!! Read post 267

    En sit asb my naam op! En as dit sal help is ek bereid om te help met medic... ek is ILS opgelei en vrywiller by Metro. Maar ek hoop dit sal nie nodig wees nie!
  6. H

    Verneukpan 10-12 July Will commence this weekend!!!!! Read post 267

    Plaas se naam is Swartlaagte. Dit is so 100km van Loeriesfontein, net na Soutdwaggas en voor Granaatboskolk. Ons is AJ Nels :) Boer lekker rustig met Dorpers, maar as ek nie op die plaas is nie is ek op Hermanus. Het 20 jaar by Stanford geboer totdat hulle my skaap vinniger gesteel het as wat ek...
  7. H

    Verneukpan 10-12 July Will commence this weekend!!!!! Read post 267

    Hi. Ek stel belang! Ek het 'n familieplaas tussen Loeriesfontein en Brandvlei... my wereld daai!
Top