Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Z

    Metzeler Tourance vs Bridgestone Trailwing

    Ek het iewers gelees die Tourance hou langer as die Trailwings, sal maar dit 'n go gee en kyk Dankie vir julle insette.
  2. Z

    Metzeler Tourance vs Bridgestone Trailwing

    Ek aanvaar die vraag is dalk al gevra maar ek wil net graag julle opinie kry. Wat is julle ondervinding op die Bridgestone Trailwing en die Metzeler Tourance, ek moet my Mitas vervang na 3000km en sukkel om stock te kry op dit so nou soek ek 'n alternatief. Ek ken glad nie die twee bande nie so...
  3. Z

    Anybody up for an overnighter to WD den maybe?

    Hi dankie maar ek het besluit om die een maar 'n skip te gee (teen my wil). Die familie het in elk geval besluit om my naweek vir my te beplan Julle moet dit geniet.
  4. Z

    Anybody up for an overnighter to WD den maybe?

    Ek het ook weer oor dit gedink en ek sal maar vir eers dinge rustig vat maar ek sal julle nog join sometime, thanx en enjoy die trip
  5. Z

    Anybody up for an overnighter to WD den maybe?

    Subie; Huidiglik is die enigste bike tools wat ek het die kit wat saam my bike kom, het niks ander tools vir die bike nie, ek bly in Alberton. Ek is nog redelik onervare wat grondpad ry betref, het nog net die grond paaie in die vredefort koepel gedoen, maar ek beplan om dit te verander nou dat...
  6. Z

    Anybody up for an overnighter to WD den maybe?

    Thanx Subie, sal gaan kyk
  7. Z

    Anybody up for an overnighter to WD den maybe?

    Wat behels die WD Den? Ek is nog nuut op WD en het vandag my KLR gekry so my gat heek nogals om te gaan ry
  8. Z

    Who Has a Bike with more than 50 000 KM

    Years ago my uncle gave me his old 1974 Suzuki A100, the alternator finally gave in at 106 000 km.
Top