Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Z

    Metzeler Tourance vs Bridgestone Trailwing

    Ek aanvaar die vraag is dalk al gevra maar ek wil net graag julle opinie kry. Wat is julle ondervinding op die Bridgestone Trailwing en die Metzeler Tourance, ek moet my Mitas vervang na 3000km en sukkel om stock te kry op dit so nou soek ek 'n alternatief. Ek ken glad nie die twee bande nie so...
Top