Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. B

    Size 9 W2 Adventure Boots

    Hello julle, Die boots is nog nuut. Net 2 keer gebruik werk toe, en le net in my kas. Stel iemand belang vir R2000? Lekker naweek!
  2. B

    2012 Honda XR650L - R40,000

    Bump Sent from my iPhone using Tapatalk
  3. B

    2012 Honda XR650L - R40,000

    Hi guys, Its time to upgrade... Bike in perfect condition. 40,000km on clock. New tires, smog removed, Jetted and aftermarket pipe, (original pipe also available). Daily commuter and no money necessary to spend on it. I also have a lowering link if needed. Bike was serviced every second month...
  4. B

    Dakar taillight red plastic cover

    Think I got one from Flying Brick last time. You can also try Startline Sent from my iPhone using Tapatalk
  5. B

    KTM: Ready to let you down…..

    Ek't 'n 2012 XR650L wat ek hierdie jaar nog gaan intrade op 'n 990. Die XR is 'n moese goeie bike, maar sal een of ander tyd moet opskuif na die twins...
  6. B

    Soek hom die 22mm Handlebar Raisers

    Moose thanks Ettienne :3some:
  7. B

    Soek hom die 22mm Handlebar Raisers

    Jaslaaik...ek't nie sulke kwaai connections nie  :'(
  8. B

    Soek hom die 22mm Handlebar Raisers

    Baie jammer, dankie Ettienne. Dis 22mm wat ek soek, en nie 20mm nie.
  9. B

    Loncin LX300-8 Cruiser carb

    Hi woefies, A friend of mine bought this scooter, and looks like the carburetor on this thing is the wrong size. Does anyone know what carb he can put on that will work, or where he can find one? We tried all the Chinese part shops in Cape Town, but their all clueless...
  10. B

    Mug Shots (index on page 1)

    ...nooit te laat nie. Hiers eke ok
  11. B

    Agter sprocket...wat dink julle?

    ...interesting :thumleft:
  12. B

    Soek hom die 22mm Handlebar Raisers

    Hello julle, Iemand het nie dalk so iets wat rond le onder in 'n kas iewers nie? Dis mos nie 'n yskas of tv wat nuut moet gekoop word nie? ;)
  13. B

    Agter sprocket...wat dink julle?

    Dankie jong, sal daai site 'n testdrive gee...
  14. B

    Agter sprocket...wat dink julle?

    :thumleft: Dankie JMG. Ek dink ek gaan maar net 'n 45 koop en opsit. Kan altyd maar net weer terug ruil. Geen idee wat hulle kos nie, maar gaan gou bietjie rondsoek
  15. B

    Agter sprocket...wat dink julle?

    Toemaar...iets gekry in dieselfde lyn :thumleft: https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=184715.0
  16. B

    Agter sprocket...wat dink julle?

    Hello julle, Wil gou bietjie hoor by die manne wat so wyd ry met die XRL's watter size agter sprockets julle op het. Ek't 'n 49T op, en skrikerig om 120km/hr te ry...it begin klink of die outjie dalk bietjie hoog begin ref, en wil nie te lank daar hou nie. Ek sal graag Oasis en sulke plekke wil...
  17. B

    Please go like my daughter's photo...

    I also never go and like these goeters, but this pic...hell-ya! Like and Liked :thumleft:
  18. B

    Lowering XR?

    Hello, Ek't 'n lowering link wat ek sal ruil vir standard een. Stuur/bring my jou standard een met nuwe bearings, en ek gee lowering link met/sonder ou bearings terug...dis die deal :lol8:
  19. B

    Lowering XR?

    Dis hoe jy dit doen... https://www.youtube.com/watch?v=YId9Pr_RlIo
Top