Hi julle,
Ek kan nerens 'n screen kry wat like nie, so ek het begin om templates te maak...
Hierdie een dink ek gaan vir my die beste lyk, en behoort die job te doen. Ek wil 3x maak; een wit, een deurskeinend en een dark smoke, en kyk wat die beste lyk.
Nou soek ek julle hulp met idees...
1.)...