Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. A

    Africa Trip 10 countries Info needed anyone want to join me

    Hi, I just discovered this thread and its great.  I'm planning my own 2,5 month trip end of 2018 or start of 2019 visiting 13 countries.  I'll probably start my own thread soon to gather some info on countries and visas, but this was very helpful.  I hope you enjoy your trip looking forward to...
  2. A

    Need help in Calvinia

    I need to ask one more fav from the forum. I need someone to do a pick up and delivery of one clutch cable from Belleville to Panorama. The item will be paid already. It will be extremely appreciated since the guy bringing it to us can't collect it. :) Sent from my D5803 using Tapatalk
  3. A

    Need help in Calvinia

    ChrisL yes we did, Koos's no doesn't work and Johan lives in Calvinia but is currently in CT,  luckily his returning home tomorrow so we have organised a KLR cable and he's bringing it to us..  Thanks so much for all the help. Sent from my D5803 using Tapatalk
  4. A

    Need help in Calvinia

    Thanks everyone for the assistance and numbers..  We'll try Flatout's wire idea first, or otherwise in the morning we'll need to send someone to Ct. Sent from my D5803 using Tapatalk
  5. A

    Need help in Calvinia

    Hay Dogs. So four of us are touring through the Great Karoo, but struck some bad luck today when Jakesvv KLR 650 clutch cable broke. We are currently stuck in Calvinia and would like to know if anyone is close by that can be of any assistance.  Please PM me if you can help out. It would be...
  6. A

    Vorstershoop, maar alweer Bray trip

    Ek wil ook nog baie graag na die Den toe ry. So laat weet net.  Ek het my bike kla gewas en uitmekaar gehaal en terug gesit die Maandag na die trip maar my agterste shock is baie meer vol greasy stof gewees as wat ek van hou.  So ek gaan hom dophou ek vermoed dat hy dalk seer gekry het toe ek...
  7. A

    Vorstershoop, maar alweer Bray trip

    Yoh nou praat jy my taak.. Dis bitter mooi daar Subie dink ons hom net te vroeg gery. Ek ry weer saam jou volgende keer want ek wil daai mooi sien. Stuning!
  8. A

    Vorstershoop, maar alweer Bray trip

    Jis Titanic ek stem saam, ek het die groep baie geniet.  As ek weer kontant het en ek lees julle name raak op 'n beplanned ride dan gaan ek ook saam.
  9. A

    Vorstershoop, maar alweer Bray trip

    Ek glo jou baie goed, dit gelyk of jy dit baie geniet het.  :thumleft:
  10. A

    Vorstershoop, maar alweer Bray trip

    Sidetrack ek gaan nog daai Tenere by jou oorkoop. Ek is bitter verlief op daai bike in daai kleur.
  11. A

    Vorstershoop, maar alweer Bray trip

    :P Hahaha  ;)
  12. A

    Vorstershoop, maar alweer Bray trip

    Ja Subie ek dink ook jyt 'n goeie trip gereel, ek sou nie teveel koue gedagtes he oor ons klomp wat saam jou gery het nie. Elke ou maak mos maar sy eie besluite en goed jy sal nooit alles kan beheer nie. Maar ek dink dit was flippen great gewees man. Ek sou jou gese het as dinge nie vir my...
  13. A

    Vorstershoop, maar alweer Bray trip

    Dis ook die eerste keer dat ek nou jou storie hoor Subie.  Ay klink maar na 'n groot gesukkel, eks net baie bly jy het toe reggekom.  As ek geweet het jou patches werk nie kon ek jou my hele boksie vol gegee het.
  14. A

    Vorstershoop, maar alweer Bray trip

    :peepwall: :biggrin:
  15. A

    Vorstershoop, maar alweer Bray trip

    Hahaha, wel as ek na die foto kyk dan voel dit nie vir my of hy justice doen aan hoeveel sand daar was nie, maar dit maak nie saak nie dit het net die naweek nog meer intressant gemaak.  Die vinnigste wat ek my speedo op die sand gehad het was 110km maar daarna het dit vir my gevoel ek is minder...
  16. A

    Vorstershoop, maar alweer Bray trip

    Hay julle. Stefan hier, ek't 'n username change gehad so my Got a Dream account is nie meer.   ;) My fotos begin eers so bietjie later in die dag, maar die storie begin vroeg.  Die is die eerste keer dat ek nou saam mense van die forum gery het en met 'n lot mense wat ek nie ken nie.  Nog net...
  17. A

    Iemand lus Vorstershoop toe ry. 29/30 Aug ?

    Thanks Subie.
  18. A

    Name change and introduction.

    Thanks NoRush.
Top