Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. D

    Transalp 700 (2010)

    Weet iemand dalk of die "Speedpack of Speedpack wide" bagasie op die Transalp 700 sal pas? Oral waar ek soek, word net die 650 genoem.
  2. D

    Nuwe ou man

    Hallo almal. Ek's 'n nuwe - ou biker. In die middel 80's my Kawa 1100 (shaft drive) verkoop om my matte in die huis te betaal. Die bike-kiem het iewers in my bloed rondgeswerf en nou is ek 60. Dus is dit tyd. Ek maak toe maar so. Fietsie aangeskaf. Bly op Vredendal in die wes kaap. Kyk maar die...
Top