Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. A

    WANTED: Garmin Oregon 550 mount

    Ek is opsoek na n Garmin Oregon 550 'mount'. Weet iemand dalk waar ek so iets in die hande kan kry?
  2. A

    Vlakvark stamp. Nie vir sensitiewe kykers nie!!!

    Naand almal Ek het nou die dag besluit om bietjie van die grondpaaie in my omgewing te leer ken. So vat ek die S1001. Dis n gronpad wat om Hoopstad loop en so 10 km voor Bloemhofdam uitkom. Met dieselfde grondpad terug laat loop ek bietjie want die grondpad is regtig baie mooi en ek meen ek het...
  3. A

    Scotts steering stabilizer

    Middag almal Ek is reltief nuut op die groep en het al baie geleer van al die manne se komentaar af en so, maar wil vandag bietjie my ondervinding meedeel met die "Scott steering stabilizer" My agtergrond van motorfietse kom maar meer van die "offroad" tipes en het lank met n Yamaha WR 450...
Top