Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. P

    Kruis pad tussen bmw 1200 en 800 adv

    More Ek dink sterk aan nog n Bike koop. Ek kanie besluit tussen bmw gs 1200 ADV of die 800 nie. Ek hoor almal se 1200 is baie swaar en en en.... ek het al n kort stukkie op een gery en was vir my n droom. Die 10 min op hom was verseker nie genoeg om n nigter besluit te neem nie en ek het nog...
  2. P

    Dag se

    More aan almal. Wil net se danki vir di geleentyd om deel te neem op hierdie forum. Lekr dag.
Top