Fellow Wild Dogs,
Ek share so n bietjie n paar kiekies van n trip wat ek, my swarrie en skoonpa so n rukkie gelede gedoen het. Dis nog voor ek my GS gekoop het (met my VN 1500 gery) en wel die punt waar ek besluit het dis tyd vir n Adventurer... want so lekker soos daai cruiser ry. Grondpad is...