Wat jy nie weet nie, Bessie, is dat jy ook 'n Jeanne d'Arc rol gespeel het.
Op 'n stadium het Elana deur die repertoire gegaan van goed wat jong mense begeer. Plat kar, 4 X 4, goedkoop bakkie, goedkoop kar, motorfiets, kamptoerusting, jy weet mos. Elke kort-kort gumtree deurgegaan op soek na...