Rus in vrede Dawie,kan jou baie goed onthou van die laaste Vrystaat Bash toe jy saam met Carrots ons blyplek kom deel het,'n unieke mens was jy inderdaad,goeie mens,lekker gelag vir jou,Trish baie sterkte in die tyd.
Like I said mine is 6 years in,had the Duraloc 300 fitted,was about R 35 000 each at that time,they say at 15 years it must be replaced due to wear and tear. My right side is sometimes sore and when its raining or cold its worse,but otherwise its not a big thing,first few days after the op its...
Goedige ...... Errr oom daai showroom raak nou klein bietjie vol boeta! Baie geluk met daardie nuwe wiele! Hoe gaan jy pic tussen die bikes? Eish,decisions neh? TK nee netjies man!
Laban dis maklik,ry uit op die Lindley pad,net buite Bethlehem op daai pad draai links,oorkant indus gebied,op linkerkant is die ou skougronde,gaan so 30 km uit met daai pad,verby Meets silos,Kaallaagte bestaan uit silos,'n boereverniging saal en veilings krale met stasie,as jy aanhou met daai...
Seen this website today - https://www.iain-stevenson.com/ , nice site and nice pics! If its allready been post soorry! See my company Cipla is doing the rally for a good cause with him,also he talk about the stages there daily update! :thumleft:
Jis Ben laat jy my mond nou kwyl met die mooi fotos! Eks bly om te sien Suzette ry ook nou,long overdue,jissie ma die karoo lyk mooi,mis die dem plek.
Daai foto van De Toorn is mooi,selfs Kompassss berg lyk great,gooi mielies julle twee. :thumleft: