Hi julle, my naam is Renier
Woon huidiglik in Elgin, net buite Grabouw, ry al so 7 jaar motorfiets, maar probeer wegkom nou van die superbikes en wil meer die adventure riding betree. Ken so paar manne persoonlik wat al lank op die groep is, hoop vir n' lang lekker pad vorentoe op die groep...
Hi my naam is Renier, ek het n' 650 Vstrom Suzuki DL, 2006 model 79656 km op klok, puik toestand te koop.
Winskoop op R36000 onderhandelbaar. Bel my 0737859308 of email [email protected], ek bly in Elgin, net buite Grabouw Western Cape.