Hi Jaco,
Ek is van Roodepoort, dankie ek het myself voor gestel.
Ek het my fiets die 23st May afgeskryf, n taxi het voor my ingedraai, dit is hoekom ek die stel bokse nou wil verkoop. Ek het n 2013 bmw 1200 gs lc vir my nou gekoop (al kan ek hom nog nie ry nie).
Ek sal n foto by die post by...