Fantasties om te sien hier is Afrikaans sprekendes!!!
Ek is so opgewonde ek kan myself nie help nie!
Ek het hulp nodig met die post van advertensies en so, ek is nie seker hoe om die fotos te "re-size" nie.
Ek het die site gaan uitcheck wat hulle in die forum voorgeskryf het maar sukkel maar n...