Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. C

    Amptelik! Katse Lodge het kamp fasiliteite

    Dagsê almal (wat dalk nie weet nie) Wil net inlig dat Katse Lodge AMPTELIK kampeer fasiliteite het teen R100pp. Dit is aan my bevestig deur Micahel de Kock GM van KL.So, nie meer warrie nie! :thumleft: https://www.katselodge.co.za/camping-sites
  2. C

    Gesoek: Lesotho mede-avonturier

    Dagsê Wilddogs Ek soek 'n ry mater vir 'n kort 3-dag rit deur Lesotho. VOORLOPIGE datum is die naweek van die 3e of 10e Maart 2017. Die plan is om Vrydag vroeg te vertrek en om Sondagaand tuis te wees. Ons gaan Vrydagaand kamp by Katse Dam "kamp terrein"  en Saterdagaand by Roma Trading Post...
  3. C

    Advies vir Afrika toere

    Dagse julle. Ek beplan om Suider-Afrika lande te toer. Ek verlang advies van mense wat al hierdie lande besoek het. Veral die grensposte hoor ek is 'n nagmerrie. Watse papiere en dokumente en gelde moet ek bewus van wees? Enige ander raad is welkom! Dankie!
  4. C

    Lykit! Nuut en geniet dit al klaar hier!

    Hoeganit mede ryers? Bly om uiteindelik ook lid hier te wees. Kan sien ek gaan dit somm er baie hier geniet. Alles hier lyk na pret (--soos dit moet wees--😆). Sien uit na lekker kuier, ritte, reise, fotos en stories. ñ Mens lewe mos net een keer......👍
Top