Nokka - nice ritverslag. Ek wonder wat se jou harley pelle omdat jy jou fiets so "gemartel" het op die grondpaaie?! Reel nou iets in die Desember vakansietyd dat ek kan saamry man!
Daai screen was in elk geval gekrap - probeer bietjie die versekering vir 'n nuwe een....