Hou vir my en Kokkie plek op jou stand. Nie seker of die ou oom gaan wil kamp nie. Ek sal naweek betaal.
@petri oosthuizen gooi my op die lys asseblief.
Jou rowwe girl 😂
Ek glo my wondjie sal dan heeltemal gesond wees. Ek het opdrag om 5 maande weg te bly van Whiteboy, 1 is al verby, so ja, dit is in my kalender. Sal so bietjie later bespreek. Sal met my spanmaat @Kokdjembe praat.
Not starting him will be the problem…..how am I going to survive 4 months without hearing the beautiful singing of the Akra 😂
Thanks for all the advice 👍🏼
I won't be riding for about 4 to 5 months, thanks to a shoulder operation. Apart from the battery what else should I do? Starting it, to get the internals moving? Should it be ridden for short distances? What else?
@Heimer ek het my kampplek vir @Kokdjembe ge PIF. Hy het dit weer vir Frankie Strauss ge PIF. Ek hoop die kêrels besef hulle skuld my ‘n bier of drie by die volgende bash 😂
@Heimer my kak is geboek. Operasie, sommer skouer en hand op een slag, paar maande later die anderkant. So rondry is eers bietjie uit. @Kokdjembe gaan my bespreking oorneem.
Jammer ek mis uit, heelwat uitgesien hierna.