Jy het eintlik altwee kleure nodig, as jy dalk jou bike verkoop, dan het jy clear lense as die koper nie die oranje like nie!
Die dash is gewone swart dash wat ge-hydro dip is. Ek het hier ń nuwe dash, as jy wil kan ek die een vir jou laat doen, dan exchange ons dashes en jy betaal vir die dip...