Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. J

    Nuwe Wild Dog- Jakkie Nc

    Hallo almal. Dankie dat ek kon aansluit by julle groep. My naam is Stephan Venter. Ek is 34 jaar oud. Ek bly in Colesberg in die Noordkaap. Ek ry n BMW f800Gs. My goeie vriend en buurman NIMMO NC het my in n fiets ingepraat so 2 maande terug, en ek is nog nie een oomblik jammer nie....eerste...
Top