Naand julle.
As jou fiets n 2013 model is, sal ek aanbeveel dat jy so gou moontlik maar die lug filter oop kry en kyk wat daar aangaan.
Ek sal hom nie eers n tree verder ry nie.
Twee ouens in ons ry groep, se motors is vervang deur KTM, altwee was 2013 modelle gewees.
Hoop jy kom reg.