Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. kalbas

    Zumo 590LM gebreek..;;;;; Gehelp dankie

    My Zumo 590LM benodig bietjie aandag, skerm werk nie lekker nie, kan julle enige iemand aanbeveel. Dankie....
  2. kalbas

    Electronic speed control

    Electronic speed control for a 2016 R1200GS Trophy, is daar so iets beskikbaar.
  3. kalbas

    Grasmere na Witbank

    Hi, As dit nie op die regte plek geplaas is nie, verskoon tog. Soek bietjie raad. Ek ken nie die paaie in Gauteng nie. Wat is die beste opsie/veiligste om van Grasmere Tol na Wibank te ry. Wat is die toestand van die pad. Dankie, lekker dag. :)
  4. kalbas

    Bridgestone Battlax Adventure

    Hi, Het iemand al die Bridgestone Battlax Adventure A40 op hule BMW R1200GS probeer. Sien hulle is op die nuwe 1250GS. Ek ry meestal teer, daagliks, bitter min grond.
  5. kalbas

    ZTechnik's VStream Windscreens

    Hi, Het iemand al hul standaard 2016 BMW R1200GS LC screen vervang met 'n standard grootte ZTechnik's VStream Windscreen. Enige kommentaar. Is daar 'n verskil  met die skerms op spoed 120km + Groete.
  6. kalbas

    LC Boute / Whatever = Problem solved

    Ek wil graag die regterkantse voorste paneel afhaal. Ek kom tot by die bout/whatever. Hoe maak ek die los. Dankie
  7. kalbas

    Shoei, Schuberth and Bell Helmets

    Hi guys, I will be in GPS4Africa area a week from now. Where can I have a look at Shoei, Schuberth and Bell Helmets. Thanks, kalbas
  8. kalbas

    2016 BMW R1200GS LC Battery

    Eers die bande nou die battery.  :imaposer: Enige voorstelle van 'n ander tipe of moet ek by die OEM tipe en R3k later bly. Ek bly in die Noordkaap/NoordWes. Kan laat kourier indien nodig.  :peepwall:
  9. kalbas

    2016 BMW R1200GS LC Bande

    Ek moet binnekort die 2 x Anakee 3 bande vervang. Ek het ongeveer 14k voor gekry en 7.5k agter. Voorste banddruk 2.4 en agter 2.9. Omdat ek nie grondpad ry nie watter padbande sal geskik wees. Iemand al gehoor van die Pilot Road 4 ?
  10. kalbas

    Newbie

    Ja nuut en ........ :peepwall:
Top