So besluit ons klompie Fraserburg biker mice om Sondag 16 Desember bietjie te gaan rondry, sommer net vir pret en om die gemoed ligter te kry. Almal wil graag Rammelhoek pas by Sutherland gaan ry en aangesien my ou wederhelfte hom net twee of drie weke tevore gery het, besluit ons toe “so gewil...