Sjoe - ewe skielik ry daar nou 'n hele klomp bikers op ons grond paaie - ek hoop regtig dit kan as gevolg wees van hierdie post! Maar, indien nie, sooooo awesome om bikers hier te sien verby ry!
Al ons paaie is defnitief goed vir "high vehicles" (jammer ek is Engels) - en van hulle ook vir...