Ons nuwe datum is vir 21 September. Ons kom Saterdag by Oppie Oewer Adventures by mekaar. Ry Sondag die roete tot by die oornag punt in Mohlapitsi vallei , en Maandag teen Serala af terug na die Lodge toe. Dinsdag is 'n vakansiedag , en dus ideaal om terug te keer huis toe.