Naand sê aan al die brakkies.
Lekker om by julle te kan aansluit. Lyk na n prettige plek waar mens lekker kan lag en ook baie kan leer.
Ek het onlangs weer begin ry na n lang tyd tot dat my fiets nou nie meer so lekker wil nie.
Daarom het ek nou n 1996 BMW 650 Funduro te koop vir daai manne...