Hallo na lang stilte en ek wat weer rustig raak kan ek net sê dai yster van my loop soos klop disselboom het oor die 4000km gery nadat daar aan haar cdi gewerk is . O ja en dit blyk dat dit as gevolg van my nalatigheid is dat cdi n resistor of so iets geblaas het [emoji51][emoji51]
Sent from...