Hello, ek is nuut op die forum.
Ek geniet die forum baie en is baie interesante artikels wat mens kan help.
Ek bly in die Wes- Kaap, Swartland area om presies te wees en ons het die lekkerste plekke om te ry met dual bikes of off road bikes.
Al wat ek nog kan sê is "Ride More and Stress Less", ...