Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Gold Wheels

    Shad 45-48lt wanted

    Is daar nie iemand van julle wat dalk n 45lt of n 48lt shad topbox wil verkoop nie?
  2. Gold Wheels

    Tubeless kit for AT/KTM 990 ADV/TIGER 800XC

    Hi Julle, Ek het 2 x OUTEX tubless conversion kits wat ek will verkoop. Ek soek n R1000.00 rand vir n kit. Gaan lees maar oor die produk. Ek het dit bestel uit JAPAN uit dit is nie CHINA snert nie, Ek het my AT gedoen en is gelukig. Gee my n lui op 0765523992 as iemand sou belang stel.
  3. Gold Wheels

    Tubeless kit for Africa Twin/KTM990/Tiger 800XC

    Good product Let me know if you have questions. It is Rim tape OUTEX R1900. 00 front and rear Sent from my SNE-LX1 using Tapatalk
  4. Gold Wheels

    Tubeless kit for AT/KTM 990 ADV/TIGER 800XC

    Hi julle ek 'n tubeless kit vir die volgende motorfietse Africa Twin/KTM 990ADV/Tiger 800 Die AT se agterwiel het klaar die safety lip en kan met geen worry tubeless gemaak word nie. Ek het my AT ook gedoen. Ek is nie seker van die KTM en Tiger nie. Baie Goeie produk. R1900.00
  5. Gold Wheels

    Tubeless kit

    Hi Julle ek het 'n Tubeless conversion kit wat vir 'n Africa Twin / KTM 990 ADV of 'n Tiger 800XC sal pas. Dit is vir voor en agter. Ek het R2500.00 betaal vir dit. Ek sal dit verkoop vir R1950.00 Sent from my SNE-LX1 using Tapatalk
  6. Gold Wheels

    Tubeless kit

    Hi julle ek 'n tubeless kit vir die volgende motorfietse Africa Twin/KTM 990ADV/Tiger 800 Die AT se agterwiel het klaar die safety lip en kan met geen worry tubeless gemaak word nie. Ek het my AT ook gedoen. Ek is nie seker van die KTM en Tiger nie. Baie Goeie produk. R2800.00 Sent from my...
  7. Gold Wheels

    Dunlop trailmax tyers R600. 00 for both

    Dunlop trailmax Rear 150/70-18 Front 90/90-21 Tyres only did +-5000 still in very good condition
  8. Gold Wheels

    Steelmate TPMS Tubeless R1100.00

    Goeie middag julle... Ek het 'n TPMS wat ek gekoop het en het die verkeerde een gekoop. Hierdie een is vir Tubeless rims. So sy valve size is nie reg vir my rims nie. Ek het net sy draad korter gesny om  hom op my bike te sit en toe kom ek agter dat hy nie reg is nie. Verder is hy nuut en...
  9. Gold Wheels

    May 2019 EC bash

    Check out the small video of the EC Bash that happened in May. The ride through smitskraal can be seen. https://youtu.be/fmBtlqI0CSA
  10. Gold Wheels

    Northen cape trip

    Hi julle Ek  doen n trip in die noord kaap. Ek ry die 4de Oktober Boegoedam toe. En dan Kenhart, Poffadder (gravel), Sprinkbok, Viools drif, Eksteen fontein, Sendilinelingsdrif, kleinsee, Wuperthal, sutherland, Merweville..... Ek noem dit net as iemand dalk n stuk wil join. Ek doen dit alleen...
  11. Gold Wheels

    Any one that can help with a Tom Tom rider 3.5inch Bike mount?

    Hi Ek is nou gat vol gesoek vir n mount vir die GPS. Kan enige iemand my help om een te kry?
  12. Gold Wheels

    Nuwe ou

    Goeie Middag almal Ek is nuut hier, se net halo en wil kyk wat se stories ek hier kan lees. Ek het n trip Oktober na Noordkaap toe, so ek hoop ek kry informasie op die forum oor wat ek daar kan doen. Lekker dag vir almal!
Top