So 6jaar terug by Hikers Paradise gekoop, duur maar goeie kopie, dit was destyds hier by die R700. Dink jy kry dit by CUM ook. Dit kook 'n koppie water in minder as 2 minute. Werk ook goed vir kookeiers, melk en pasta. Maak blikkies kos warm sommer so in die blikkie in water, minder mors en...