Jap, ek sou baie graag nog self wou ry want die wonde het genees. Maar my selfvertroue het so 'n duik gevang dat ek 'n gevaar vir myself was daarna. Oorversigtige bikers is net so gevaarlik soos die onverskilliges. Foto is op, maar dalk moet hy eers goedgekeur word, ek weet nie.