Dankie Wors
Goeie Dag
ek gaan my 2017 CRF1000 DCT (rooi, wit & swart) seker die naweek op Gumtree en Wilddogs plaas.
het hom 'n jaar terug by Honda WesRand gekoop, eks 2de eienaar, het 'n bike dealer op die dorp wat jou kan invoice as jy moet finance,
FSH by Honda, spaar sleutels, owners...