Baie dankie dat julle ons genooi het, die twee ou toppies op die ou Hondas, ons het julle gelukkig nooit opgehou nie, ons het dit moerse geniet, die fyn truuks het so op die tweede dag terug gekom en die stressvlakke het gedaal. Julle ouens weet hoe om te kuier, dit het die senuwees kalmeer. Die...