Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. XT Fanatic

    Fuel level Indicator

    Need some advice. My 2014 super tenenere's fuel gauge is not working properly. It jumps between full and half. What could be the problem?
  2. XT Fanatic

    Nuwe lid

    Hallo "Wild Dogs". Ek is ook nou deel van die forum en is dankbaar om deel te kan wees. Ek het so bietjie rond gelees op die forum en na al die humor en raad op die forum, was daar net gedagte - hiervan wil ek deel wees.
  3. XT Fanatic

    Mods

    Goeie More. Weet iemand waar ek my S10 se ECU kan laat flash. Wat is die mees geskikte exhaust vir 'n beter performance. Ek verstaan dat daar 'n groot "restriction" in die exhaust is.
Top