Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Kielie

    Pics of you and/or your bike

    After selling my GS and moving to Perth 6 years ago I bought a XT660 recently. We have a group (Perth Adventure Riders) that organises outrides mostly on Sundays around Perth. Some rides are challenging on the XT, especially when all the other are 400cc or smaller...I learned that a ride for...
  2. Kielie

    Bikegear 4 sale-SOLD OUT-no more please

    GPI Pants en Airoh verkoop
  3. Kielie

    Bikegear 4 sale-SOLD OUT-no more please

    Ek het van die dibsers gePM en wag vir terugvoer....
  4. Kielie

    Bikegear 4 sale-SOLD OUT-no more please

    Rox broek verkoop aan Tatoo....
  5. Kielie

    Bikegear 4 sale-SOLD OUT-no more please

    Nou hoe werk dibs ? Kontak ek jou of jy vir my ? Hoe lank is 'n dibs geldig....kan jy dibs vat en 'n week later van jou laat hoor ? My sel is 082viervier87457 epos : charlfreysen(at)gmail.com Ek is in Uniondale maar kan in George aflewer.
  6. Kielie

    Bikegear 4 sale-SOLD OUT-no more please

    Moffie helmets verkoop
  7. Kielie

    Bikegear 4 sale-SOLD OUT-no more please

    Pants size 34 Jacket XL
  8. Kielie

    Bikegear 4 sale-SOLD OUT-no more please

    2 moffie helmets..pienk en blou R100 elk Fullface MX helmet R200
  9. Kielie

    Bikegear 4 sale-SOLD OUT-no more please

    Rox pants size 32-34 R300-00 Rox jacket Size 44 - R300 ( zips at arms damaged) Airoh helmet size M R400 2 x Harley Davidson open face helmets R800 each Vega fullface helmet R200 Daytona boots size 8 R300 and HD boots R800 size 8 GPI Jacket with inner - R500 GPI Pants with inner R 400 AMA Summer...
  10. Kielie

    Harley Davidson 4 sale

    Softail FLSTCI, Heritage Softail Classic, 2005 model, 33 000km Two-tone Black Cherry Pearl and Black Pearl R 120 000-00. Bike is in Uniondale/George area vir besigtiging. Bike is bietjie vol stof van 2 maande se staan in garage. Charl 082viervier87457
  11. Kielie

    what town for this new years WD get together??

    Wat van Stompdrifdam net buite De Rust ?
  12. Kielie

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    My Corgi is nou 5.
  13. Kielie

    Yamaha R1 offroad

    Ek het die ou ontmoet in Welkom toe die GP daar was. Hy het langs ons gekamp in Odendaalsrus.
  14. Kielie

    HP2 Jamboree 2010 - I can feel it, cooooming in the aaair, toniiiight...

    Ek het gister met Losper gesels...hy gaan my Saterdagmiddag bel op pad terug van die outride af...dan gaan ons dit reel. So hoor by hom. Die pad is nie eintlik rof nie.
  15. Kielie

    HP2 Jamboree 2010 - I can feel it, cooooming in the aaair, toniiiight...

    Jis ouens As daar 'n groepie van julle is wat Saterdagoggend deur Uniondale ry..ek kan probeer reel om die ou wapad tussen Uniondale en Avontuur beskikbaar te maak. Laat my weet hoeveel, hoe laat. Ek kan ook ontbyt reel as julle wil. Link hieronder behoort my plek te wys...
  16. Kielie

    Southern Cape (George) to EC Bash.

    Sneeu val op die oomblik in Uniondale...
  17. Kielie

    Camping near oudtshoorn?

    It's called Stompdrifdam..I phoned them yesterday..fully booked for easter weekend..camping area also full
  18. Kielie

    harley riders

    My GF het 'n Softail Heritage....ons ry baie min met dit.
  19. Kielie

    Spot the location!

    Dis die ou wapad tussen Uniondale en Avontuur. ChrisL, ek kan dit moontlik reel om daar deur te ry. Kontak my as jy in die omgwing is.
  20. Kielie

    Spot the location!

    Miskien nie regverdig om hierdie op te sit nie, maar ek sal 'n clue gee...naby Uniondale.
Top