Jy gaan mos gereeld bobbejaansberg toe om karre te koop of af te lewer.
Gaan ry almal, koop per ongeluk die een waarvan jy meeste hou.
Intussen, hou aan vrae vra hier, die opinies is entertaining, sommige maak sin, ander is maar net die posters se normale bias, jy sal hulle nog leer ken.