Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. R

    The final frontier and unfinished business - WestCoast, Groenrivier and beyond

    Dude.. as jy 'n boek skryf sal ek dit nie net koop nie, dit sal wraggies een van my favourites wees!
  2. R

    1 motorfiets, 2 mense, 3 weke vakansie en 80 ure/6200 km in die saal: Klaar!

    :redface:  aw shucks, staan ek nou met my toon in die grond en boor!  Dankie, julle!
  3. R

    1 motorfiets, 2 mense, 3 weke vakansie en 80 ure/6200 km in die saal: Klaar!

    Deel 13: Sedgefield terug huis toe Soos vakansies daardie nare manier het om te doen, kom hierdie een toe ook op ‘n einde.  Pak toe maar vir die laaste keer op die trip ons goedjies, trek ons nat skoene en klam broeke aan en vat die N2.  Huis toe.  A.g.v. fabulous familie en vriende in George...
  4. R

    1 motorfiets, 2 mense, 3 weke vakansie en 80 ure/6200 km in die saal: Klaar!

    Deel 12: Boknes na Sedgefield Boknes is seker 1 van die Oos-Kaap se bes bewaarde geheime.  Om dit só te hou moet ek seker sê dis ‘n AAKLIGE plek met VREESLIKE verwaande mense. Die waarheid is, dit is die perfekte plek om tot verhaal te kom.  Dit is ‘n vakansie en aftree dorpie, so die meeste...
  5. R

    1 motorfiets, 2 mense, 3 weke vakansie en 80 ure/6200 km in die saal: Klaar!

    Deel 11: Koffiebaai na Boknes Uit die aard van ‘n backpackers moet mens seker verlief neem dat jou mede blyers redelik in die sorgvrye student kategorie val.  Bomvu het ‘n groot kuier area waar die jolliefikasie tot amper hanekraai aangaan – en kuierarea is net neffe ons venster ::) Nadat ek...
  6. R

    1 motorfiets, 2 mense, 3 weke vakansie en 80 ure/6200 km in die saal: Klaar!

    Deel 10 van 13: Durban na Koffiebaai via orals Maandagoggend.  Ons wag net vir die spitsverkeer om te bedaar en weg is ons.  Die idee was om die R102 te ry,  maar dié is plek-plek verspoel en daar is heelwat padwerke wat ons ophou.  Ons wissel dus maar so tussen die R102 en die N2 – ons ry...
  7. R

    1 motorfiets, 2 mense, 3 weke vakansie en 80 ure/6200 km in die saal: Klaar!

    Deel 9 van 13: Nhlangano na Durban Waarskynlik is dit ‘n ondervinding wat sal taan met daaglikse gebruik, maar (en hier moet ek seker kop onderstebo staan en skaam lyk) daar is tog ‘n behaaglikheid daarin om die verskeidenheid van ‘n buffet ontbyt te geniet. Voeg daarby 2 kelners wat by jou...
  8. R

    1 motorfiets, 2 mense, 3 weke vakansie en 80 ure/6200 km in die saal: Klaar!

    Deel 8 van 13: Komatipoort na Nhlangano En uiteindelik... die res van die saga! Alhoewel ons ‘n redelike lang stukkie pad het om die dag af te lê rek ons die (groot, lekker en ongesonde) ontbyt self nog langer uit.  Wie weet immers wanneer ons weer die kans het om by dié family (wat ons...
  9. R

    Scenes from Zanzibar, my return trip - just a few shots

    I laaik!  daai mure wat so afdop vertel sy eie storie...  Da nog? ;D
  10. R

    1 motorfiets, 2 mense, 3 weke vakansie en 80 ure/6200 km in die saal: Klaar!

    Deel 7 Johannesburg na Komatipoort Maandag oggend:  Begin die dag met 2de handse pizza, pak ons stuff (wat somehow oor vier vertrekke versprei het) en weg is ons.  Nie veel om te sê oor Johannesburg se verkeer nie.  Dis besig en raserig met die voordeel dat jy darem kan sien wat jy inasem. ...
  11. R

    1 motorfiets, 2 mense, 3 weke vakansie en 80 ure/6200 km in die saal: Klaar!

    Deel 6 Bloemfontein na Johannesburg Soe, uiteindelik!  Hierdie deel behoort vinniger te vorder as die 1ste helfte – klaar woorde geleer, gerepeteer en getoer vir hierdie kwartaal, sien? In Bloemfontein besluit die man dis ‘n goeie idee om ‘n nuwe agter wiel te laat opsit, ons s’n het ‘n...
  12. R

    1 motorfiets, 2 mense, 3 weke vakansie en 80 ure/6200 km in die saal: Klaar!

    lol!  het ook gewonder of dit dalk iets met krieket te doen het.... man, ek lees te min die forum!!
  13. R

    1 motorfiets, 2 mense, 3 weke vakansie en 80 ure/6200 km in die saal: Klaar!

    hoop dit is uit 10 uit en nie uit 100 nie!
  14. R

    1 motorfiets, 2 mense, 3 weke vakansie en 80 ure/6200 km in die saal: Klaar!

    Deel 5 van 13 Dordrecht na Bloemfontein Estelle, ons Dordrecht vriendin het ‘n goor-goor dag gehad met a) ‘n substansiële verlaging in die begroting by die staatshospitaal waar sy administratiewe hoof is en b) ‘n vriendin wat onverwags dood is.  Glad nie op dieselfde skaal nie, maar genoeg om...
  15. R

    1 motorfiets, 2 mense, 3 weke vakansie en 80 ure/6200 km in die saal: Klaar!

    Deel 4 van 13 Somerset Oos na Dordrecht Somerset Oos van die bergpaadjie langs die dorp.a In Somerset Oos bly ons ‘n ekstra dag, sommer vir kuier en swem en ou koeie uit die sloot grawe.  Nie gedink dit is iets wat ooit sal gebeur nie, maar ek en die man het ‘n amper ernstige gesprek gehad...
  16. R

    1 motorfiets, 2 mense, 3 weke vakansie en 80 ure/6200 km in die saal: Klaar!

    Deel 3 van 13 Despatch na Somerset-Oos Na die vereiste kaart bestudeer en petrol ingooi is ons oppad Somerset-Oos toe.  Ons het nie tyd gehad om hulle lewerkoekies probeer nie... Weereens het ons ‘n grondpad in gedagte, oor die toestand van die pad weet ons niks, maar dan werk ons mos op...
  17. R

    1 motorfiets, 2 mense, 3 weke vakansie en 80 ure/6200 km in die saal: Klaar!

    Deel 2 van 13 Sedgefield na Despatch In Sedgefield kuier ons soos altyd heerlik, maar die pad roep, so na ‘n reuse ontbyt pak ons op en neem die N2 Knysna toe.  Met elke draai in die pad besef mens weer hoekom die tuinroete so gewilde vakansie bestemming is. Móói!  En Groen!  As jy enigsins...
  18. R

    1 motorfiets, 2 mense, 3 weke vakansie en 80 ure/6200 km in die saal: Klaar!

    Deel 1 van 13: Huis tot in Sedgefield Lank, lank, laaaaaankal sien ons uit na dié vakansie.  In 2007 het ons ‘n bielie van ‘n motorfiets vakansie gehad en ons besluit: dit was die moeite werd om weer te doen.  Twee keer langer en net so veel kere verder natuurlik.  (Gelukkig hét ons toe darem...
  19. R

    The Million turn tour: TRANSKEI and LESOTHO........(plenty pics)

    Geez, looks like a wonderfull trip.  That photo with the horse in the dusk..... oooooo man!  And wow, that scenery!  and green mountains!  amazing!!
  20. R

    West Coast and Richtersveld: Bloody hell!

    and so say all of us!  Very nicely written!
Top