Vir die laaste twee jaar praat ek en my goeie pêl Adriaan oor al die trips wat ons nog in ons leeftyd moet doen. Plekke soos Lesotho, Namibie, Himalayas, Patagonia…
Einde van 2022 kyk ons na al die fotos en videos van mense wat by die Roof of Africa is, en ek raai maar al die spectator loops...