Ek trek kleinkoppie en ry om die plas, deur die veld en harde Karoo bossies, self nie te maklik nie, maar die ligte fiets maak dit doenbaar op my vaardigheidsvlak.
Na vele hekke en plasse bereik ek die “grootpad” tussen Matjiesfontein en Karoopoort, ook bekend as die Patatsrivierpad. Hoewel...