Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Amos

    Waar lê die Boesmanland? Kan jy vir my sê?

    Maart 2023 Ek sê vir die Wilgenhoffer Verneukpan is waarskynlik ‘n oorskatte bestemming, maar hy bly neuk pan toe. Dit gaan oor die reis en nie die bestemming nie. Daar is genoeg interessante roetes te verbeel tussen die Weskus en Verneukpan. Ons rendezvous is Bokkomlaan in Velddrif vir ‘n...
  2. Amos

    Langebaan Ladismith blitsretoer

    Pa is moeilik. Hy wil weet waar is my toksak. Dis ‘n kritiese bagasiehouer vir ons eerste motorfietstog op sy splinternuwe BMW R80/7. Dis 1980, lank voor dinge soos “adventure bikes”, goeie motorfietsklere en bagasiestelsels. Sonder die toksak is ons beperkte pak opsies nog meer belemmer. Ek...
Top