Dis korrek, oorsponklike plasieks langs kant en agter is grys.
Lyk ook nie of die fiets enige ekstras op het nie, behalwe vir die brackets by uitlaatpype.
Hou dop vir 2de handse XT660Z's met extras klaar op (crashbars, wye footpegs, handgaurds, pannier racks, etc).
Ek het 'n 2014 model met...