Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. F

    KTM 990 Adventure 2007

    wag vir ktm cape town... hy het sulke lekke kakes opgehaat. Behoort die naweek te kry.
  2. F

    KTM 990 Adventure 2007

    Panniers SOLD... kom koop nou die bike!!
  3. F

    KTM 990 Adventure 2007

    I sold it about 4 months ago. With the new laatie in the house I could only do 2 trips an year and spent more time in the hotrod... just did not have so much free time as when in Australia. This bike was my second conformation. So the most of my time is on the YZ and in the 54 Dodge pickup with...
  4. F

    KTM 990 Adventure 2007

    Verstaan jy, die fiets kan mens nog oor praat, maar die extras se pryse is hulle pryse...
  5. F

    KTM 990 Adventure 2007

    Alles cool, ek het net te vinnig daai "post" knoppie gedruk...
  6. F

    KTM 990 Adventure 2007

    Hoezit, Fiets het 55000km op die klok - R70,000.00 Het die volgende ook beskikbaar, Panniers met brackets - R3,800.00 SOLD Topbox - R2,300.00 Het die fiets op die ingewing van die oomblik gekoop en gebruik hom te min... dit gebeur soms met my. Email: [email protected]
  7. F

    looking for a ZUMO 500 or 550

    Jes ja, het 550 met bike bracket as jy soek- 083 4nul7nul48nul
  8. F

    SOLD ## KTM 990 "S" Adventure - Extras nog Beskikbaar

    Ok Ouens, fiets is verkoop. Die folgende is nog beskikbaar. Ali Panniers met brakets Ali Top Box met brakets Garmin Nuvi 500 GPS met Bike-mount. Pryse soos bo.
  9. F

    SOLD ## KTM 990 "S" Adventure - Extras nog Beskikbaar

    Jaa oom Stoetie... ek is 'n nice ou ek gee sulke goet saam... Kgalagadi ek gaan probeer as daar 'n fiets is, maar maak 'n groot trip met my 1954 Dodge bakkie Speedweek toe innie noord-kaap... so daar k-a-k die verlof weer
  10. F

    SOLD ## KTM 990 "S" Adventure - Extras nog Beskikbaar

    Ok soos versoek is die fiets nou gesplit ven die extras en met nuwe foto's (eerste post edited) Die long range tenks is voorlipig aan Sparky verkoop.
  11. F

    SOLD ## KTM 990 "S" Adventure - Extras nog Beskikbaar

    Ja, sorry man. Soos bo bespreek. Wil eers die opsie gee aan die man wat die groot pakkie koop. dan kan ons kyk wat oorbly. Ek het nie die geld gister nodig op die oomblik nie, so kan maar nog wag en die fiets geniet.  :thumleft:
  12. F

    SOLD ## KTM 990 "S" Adventure - Extras nog Beskikbaar

    Wat het jy gevra, ek dag ek het almal al geantwoord behawe vir 'n paar manne wat.... kom ons noem dit gatskeer
  13. F

    SOLD ## KTM 990 "S" Adventure - Extras nog Beskikbaar

    Thanks Pete, its the km's, I hardly used it for the "milk-runs" and only for the trips Thanks vir al die manne wat ge-PM het, wat vra oor die extras, maar wil graag die bike as 'n eenheid verkoop. My opinie as die verkoper is dit 'n moerse lekke pakage as jy als saam op 1 slag kry. As die...
  14. F

    SOLD ## KTM 990 "S" Adventure - Extras nog Beskikbaar

    My KTM 990 S – 07 (18 300km) Verkoop nie meer as 1, soos versoek. Bike  only R90k, New fuel filter and battery Other Extras: Lang Range Tanks - Option to Sparky Ali - Topbox - R3k Ali - Panniers - R7k Crash bars - With bike Garmin Nuvi 500 GPS with bike mount - R3k Ek het nie meer tyd vir...
  15. F

    Breede Bash 2012 @ Klipkrans 24 November 2012...........The official thread

    Daai is mossi probleem, jy het mos ietsie ekstra van my??? Net bly om te hoor daai wingbitch kom dam!!!
  16. F

    Breede Bash 2012 @ Klipkrans 24 November 2012...........The official thread

    He' nat hol, kom jy nie saam nie...?? Marius het dan vir my lat verstaan hy kom met sy nuwe 690??
  17. F

    WOA maak nog 'n tak oop!!

    Ja en wat dit nice maak vir die WD is dat dit net 2 shops van Hooters af is  :lol8:  :lol8: Hooter / Kriges / Hooters / Kriges.... smaak my ons gat nou Hooters toe vir Drinks  :ricky:
  18. F

    EC Bash, the ride from Worcester (added some pics of the guys on their steeds)

    Thanks almal, ek het lanklaas so baie gelag en kak gepraat. PS: Boere ek het nog jou asma-pompie...... :imaposer:
Top