Hoezit,
Fiets het 55000km op die klok - R70,000.00
Het die volgende ook beskikbaar,
Panniers met brackets - R3,800.00 SOLD
Topbox - R2,300.00
Het die fiets op die ingewing van die oomblik gekoop en gebruik hom te min... dit gebeur soms met my.
Email:
[email protected]