Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. J

    Country Trax

    + 1 000 000.99
  2. J

    NOORDWES BASH - GROOT-MARICO - LEKKERRRRR.

    Jou moer man.... eks nie vet nie!!!!! Ooooooopssssss
  3. J

    NOORDWES BASH - GROOT-MARICO - LEKKERRRRR.

    :thumleft:
  4. J

    NOORDWES BASH - GROOT-MARICO - LEKKERRRRR.

    Stem saam.... en ek haal my hoed af vir beide van hulle  :thumleft:
  5. J

    NOORDWES BASH - GROOT-MARICO - LEKKERRRRR.

    ZAR... net ter inligting... ek lag nie vir hulle daar nie, ek dink ekt groter as hulle geskrik toe hulle geval het, maar ek moet ook se....daai tannie kan maar n duikrol maak  :o
  6. J

    NOORDWES BASH - GROOT-MARICO - LEKKERRRRR.

    Def van n Rakker... Iemand wat in sy ouma se koekblikke poep.
  7. J

    NOORDWES BASH - GROOT-MARICO - LEKKERRRRR.

    :thumleft:
  8. J

    NOORDWES BASH - GROOT-MARICO - LEKKERRRRR.

    :peepwall: Bring die fodies.....
  9. J

    NoordWes Bash 2011 - Groot Marico - 4/6 November ***UPDATED***

    Dankie aan Etienne en sy span. En al die WD's weer n moerse great Bash!!!
  10. J

    NoordWes Bash 2011 - Groot Marico - 4/6 November ***UPDATED***

    Wille wragtig..."Marico Buurvrou" (ja ons bly langs mekaar) jy kan nie so van my praat innie openbaar nie, nee ZAR het gevrae ek moet rustig wees, so ek sal n dubbel water drink voor ek met die uitleg begin  ;) Nee, julle hoef nie te worrie nie, enige bike sal die baan kan doen, dit gaan n...
  11. J

    NoordWes Bash 2011 - Groot Marico - 4/6 November ***UPDATED***

    hmmmm ek neem kennis, ek sal die baan dienooreenkomstig opstel.... ek en Red top, ek meen Captain Battery, ek meen Duracell Sal Sat die baan finaliseer op Marico. Ps Riaan GSA....die baan sal GSA "doenbaar" wees.... as jy kan bike ry..... kom verdien daai tyres!!!!
  12. J

    NoordWes Bash 2011 - Groot Marico - 4/6 November ***UPDATED***

    Nee julle sit die pot mis, dis Geelgriet noudat hy n GT ry.....
  13. J

    !!!Sold!!!!!2007 GSA!!!!!Sold!!!!!

    JO (what eva....)  :mwink:
  14. J

    !!!Sold!!!!!2007 GSA!!!!!Sold!!!!!

    Baie Geluk Stoetie, en dankie die transaksie het baie flot afgeloop, lekker om met WD's besigheid te doen.
  15. J

    NoordWes Bash 2011 - Groot Marico - 4/6 November ***UPDATED***

    Ek hoop almal het daai "what ever" gesien....  :mwink:
  16. J

    !!!Sold!!!!!2007 GSA!!!!!Sold!!!!!

    Edit.... Heated grips het ek vergeet om op te sit.
  17. J

    !!!Sold!!!!!2007 GSA!!!!!Sold!!!!!

    Hys nog in die mark Bosvalk, daar is sterk belangstelling maar die $'s het nog nie hande gewissel nie. En die reeling is todat die geld nie hande gewissel het nie doen die bike ook nie. Ek het n belofte vir Maandag...... maar die kort en lank is die bike is nog beskikbaar.
  18. J

    NoordWes Bash 2011 - Groot Marico - 4/6 November ***UPDATED***

    Wie het Brink se mail adres, Zetman, Boer.... het ulle sy mail adres of kontak met hom..... nooi die man tog bietjie uit.
  19. J

    NoordWes Bash 2011 - Groot Marico - 4/6 November ***UPDATED***

    EN ek sien hy was Mrt maand laas aktief op die forum...... ek sal hom n mail stuur. Hy en Boer was van die voorgangers van die NW bash... hy moet hier uitkomm en saam kom kuier
Top