2014 Yamaha xt660z tenere.
As jy op soek is na 'n Yamaha Tenere hierdie een is die een.
Baie baie mooi opgepas met vol diens rekord deur Yamaha.
Definitief een van die netjieste teneres op die pad.
Nuwe tyres, sprockets, chain en brieke.
3 Spaar sleutels en diens boekie.
Onlangs gediens met...