Hi, ek bly en ry nog rond in die buiteland (Belgie) totdat my dogters groot is. Ek het nie FB nie maar pos soms 'n foto vir my ma om te sien. https://www.instagram.com/tamboer/ Ek is van PTA maar ons het lank in Kosi baai gebly. Die stad sien my nooit weer nie. My vrou hou van perde en ek van bikes.