Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. R

    Western Cape Bash 2024. Ons Karoo Plaas. 12-14 April 2024

    Jan ek vat die plek saam met Operator in Kudu vir n pêl, gaan nou gou oorbetaal vir Jacques.
  2. R

    EC BASH 2022 - 13 to 15 May - Doringkloof Baviaans

    Sal maar daai roete mis en liewer kamp oppas.
  3. R

    EC Bash 2021 - 7, 8 & 9 May 2021 - Doringkloof Baviaans - ENTRIES CLOSED !!!

    Dankie Jup man, sjoe ek sien klaar uit daarna en dink my bike ook.  :ricky:
  4. R

    Re: EC BASH 2018 - DORINGKLOOF BAVIAANS

    Gerrard baie dankie vir weereens n heerlike Bash, Capies en Enkels wat saamgery het hierdie een het weer mooi geloop ons maak weer so.
  5. R

    Western Cape Bash 2018 Gatsrivier. Group report

    Dankie almal dit was n heerlike Bash, lekker saam ou pelle gekuier, Kobus jy mag maar weer reel. Pieter en Louwtjie dankie vir die saam ry. Stofotter jy bly no.2  :ricky:
  6. R

    Western Cape Bash 2018: 16 - 18 March - Gatsrivier Holiday Farm

    Mooi uiteen gesit, dankie man. Maak dit volgende jaar maklik en hou net by die Forum name.
  7. R

    Western Cape Bash 2018: 16 - 18 March - Gatsrivier Holiday Farm

    Nou praat jy, wel bietjie dors.
  8. R

    Western Cape Bash 2018 T-shirts

    1 x 2XL Melange T shirt om die vet weg te steek. 1 x keppie om die son van die kaal kole weg te hou. Dankie
  9. R

    Western Cape Bash 2018: 16 - 18 March - Gatsrivier Holiday Farm

    Kobus no. 4 en 27 Rassie is dieselfde persoon, en betaal met ref. R Erasmus. No.28 Louwtjie is ook betaal ref. L de Wet. Altwee kamp. Dankie sien baie uit hierna.  :ricky:
  10. R

    Western Cape Bash 2018: 16 - 18 March - Gatsrivier Holiday Farm

    Solank daar ys is is ek daar, om daai stoffies af te spoel.
  11. R

    WC - Oasis Spit Braai 2017

    Lyk of julle dit baie geniet het. :ricky:
  12. R

    RIP "KTM Kev"

    Ai nie lekker nuus, het altyd lekker saam gekuier. Sterkte vir sy familie en vriende.    RIP
  13. R

    Western Cape Bash 2017. Malgas, Overberg. 17-19 March.

    Sjoe hierdie was weer n lekker een, lekke gery en gekuier saam lekker mense en meer gelag as gepraat. Dankie julle ons maak weer so. Jef die t shirt lyk great man.
  14. R

    Western Cape Bash 2017. Malgas, Overberg. 17-19 March.

    Sien julle by die Vlei van Storms. :ricky:
  15. R

    Western Cape Bash 2017. Malgas, Overberg. 17-19 March.

    Dankie manne Sien al baie uit hierna, ry eers so 14h00 vrydag met n lekker stop erens. :ricky:
Top