Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. D

    Hello. New to this whole bike thing.

    Welkom en geniet die forum, is self besig om te spaar vir 'n bike, maar gan bietjie stadig, sterkte met die soektog die wag is elke dag die moeite werd tot jy hom het.
  2. D

    TCS say's hello......

    :wave: Hope u have fun here, welcome
  3. D

    Newbie

    :wave: Hi there and welcome
  4. D

    Bonjour

    Welcome, enjoy the forum
  5. D

    Time to join the pack...

    Hi there and welcome, also wanted to trade my car for a bike but i'm starting a new job at the end of the month, and seeing clients on a bike aint the best way to start a reputation in the bussines. Hope u find what ure looking for.
  6. D

    and another one loves the dust

    Hi there from one newbie to another newbie, is self min op die forum kry nie tyd so tussen die werk deur nie maar lag te lekker vir wat van die mense kwyt raak. ;D
  7. D

    To the Bash and back. No dogs were harmed in this story.

    Bly julle het dit geniet, die wat nie kon saam gaan nie was baie jaloers. Dankie vir die ride report, soos altyd baie volledig. Volgende keer is ek ook daar en klaar.
  8. D

    Nog 'n nuwe stem

    Dis nie jou skuld nie, meeste mans is verkeerd gewire in daai opsig, jy is nie special nie :biggrin:
  9. D

    Nog 'n nuwe stem

    :thumleft: Ek stem, dis tyd dat die vrouens bietjie die manne ore aan sit. :biggrin:
  10. D

    Nog 'n nuwe stem

    Ek is gewoond daaraan om ts die ouens my mening te lig, moenie worry nie ek kan vir myself opstaan as ek moet, vra maar vir TR.
  11. D

    Nog 'n nuwe stem

    DD =Donald Duck, nick name from a friend Life in Garden Route area. Thanx 4 the welcome
  12. D

    Nog 'n nuwe stem

    :wave: Hallooooo aan almal daar buite, nog iemand wat haar mening kan lig. Ek ken klaar 'n paar ouens op die forum en sien daarna uit om die res van julle ook te leer ken en ont moet. Ek is nie groot op intro's nie so vra maar wat julle wil weet soos ons aangaan. :duckie:
Top