Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Briv's First Pup

    WE ARE GOING BACK TO WARR ... NATIONAL BASH 26 - 29 OCTOBER 2023

    @briv stuur live location sodra jy al jou boodskappe gelees het 😅
  2. Briv's First Pup

    MotoCheapie Round 2

    Sy ry saam ja, sys in die span, ek sal nooit so iets sonder haar kan doen nie 🙌
  3. Briv's First Pup

    Sold 2006 KTM 640 Adv price drop

    @briv Kyk gou hier 👀 (skimp, skimp 😉)
  4. Briv's First Pup

    MotoCheapie Round 2

    Right, die gala is aan! Pink Panther is by die huis en het sy eerste was gekry vanaand 😂 ek het my pa al baie gehelp om sy motorfiets te was maar fok, die modder het gesit!
  5. Briv's First Pup

    MotoCheapie Round 2

    Yasss 🤟🤟🔥
  6. Briv's First Pup

    Newbie here!

    Jy sal nie spyt wees nie 🔥
  7. Briv's First Pup

    Newbie here!

    At least life stays interesting with him 😂 🙏
  8. Briv's First Pup

    MotoCheapie Round 2

    🤣🤣 gee kontak besonderhede
  9. Briv's First Pup

    MotoCheapie Round 2

    Hopelik teen November is dit beter 🙏
  10. Briv's First Pup

    MotoCheapie Round 2

    Glo my, na rondte 1 was hy nog nie weer terug nie, neh @briv 😂
  11. Briv's First Pup

    MotoCheapie Round 2

    Ons gaan nou n girls span maak met hom vir rondte 3 in November ;)
  12. Briv's First Pup

    Newbie here!

    Nee nog nie, die MotoCheapie poegie, maar ek dink nie hy is roadworthy nie - nie soos ons hom saterdag misbruik het nie 😂
  13. Briv's First Pup

    Newbie here!

    So op gelet 😂
  14. Briv's First Pup

    MotoCheapie Round 2

    Die jaar het ek weer 'n nuwe liefde vir motorfiets ry ontdek en gooi so veel geld in 'n spaar rekening om eendag (hopelik einde van die jaar 🤣) al die gear en 'n motorfiets self te kan koop. MotoCheapie! 4 uur motocross enduro by Dirt & Dust sal iets in mens wakker maak al het jy self nie gery...
  15. Briv's First Pup

    Newbie here!

    Hi! I'm Briv's First Pup, Lané, lekker om te ontmoet! My pa het blykbaar al n paar posts gemaak van ons trippies saam toe ek nog klein was - dis op sy page as jy wil sien - maar ek is vandag self n member en reg om nog memories te maak!
Top