Jis mater, ek dink daar is al so eleventy-six van ons wat jou 'n bier skuld! Die ding is net, later innie aand, waneer my beursie meer mededeelsaam voel, dan het jy al gaan slaap....
Maar synde ons nou bure gaan wees, kan ons miskien biki saam stoepsit en kuier... 👍🏻💪🏻 Ons stuur vir Tommie (hy...